Ligpunt Pretoria

'n Gemeenskap van gelowiges geroep om God se lig te laat skyn.

As Christene word ons identiteit gevorm, nie deur ons kultuur of begeertes nie, maar deur God en wat Hy sê waar is van ons. 

Vir meer inligting 🌐Ligpunt-webtuiste

Kom kuier by ons📍Willows Country Lodge

Episodes

Apr 14, 2026

39 min

Jesus se gesag as die Goeie Herder lei Hom om Sy lewe neer te lê en dit weer op te neem.
Teks: Johannes 10:1-21 (AFR2020)
Prediker: Stephan Truter
Datum: 5 April 2026 (Goeie Vrydag)

Apr 14, 2026

39 min

Apr 8, 2026

44 min

Jesus se kruisiging is nie bloot iets wat ons van ‘n afstand af kan waarneem nie - soos kos moet ons heeltemal afhanklik wees daarvan.
Teks: Johannes 6:25-58
Prediker: Johan van Aswegen
Datum: 3 April 2026 (Goeie Vrydag)

Apr 8, 2026

44 min

Mar 23, 2026

43 min

Ons kan nie deur ons eie pogings deel word van God se koninkryk nie. Ons moet van bo af gebore word en hierdie nuwe lewe kom wanneer ons in geloof na die verhoogde Seun kyk. Dit bevry ons om in die lig van die evangelie te leef.
Teks: Johannes 3:1-21 (AFR2020)
Prediker: Eloff van Niekerk
Datum: 22 Maart 2026

Mar 23, 2026

43 min

Mar 16, 2026

33 min

Jesus is die Ware Tempel waar God se teenwoordigheid volkome woon; deur Sy dood en opstanding gee Hy Sy Gees, sodat dit nou moontlik is vir Sy mense - die kerk - om die aarde met God se teenwoordigheid te vul.
Teks: Johannes 2:13-22 (AFR2020)
Prediker: Ruben de Koning
Datum: 15 Maart 2026

Mar 16, 2026

33 min

Mar 10, 2026

44 min

Jesus is die plek waar hemel en aarde met mekaar verbind word. Hy is die Seun van die Mens deur wie God en mense versoen en verenig kan word. In Jesus het God na óns toe gekom, omdat ons nie by Hóm kan uitkom nie.
Teks: Johannes 1:29-51
Prediker: Johan Verster
Datum: 8 Maart 2026

Mar 10, 2026

44 min

Mar 9, 2026

39 min

Bob Thune deel tydens 'n samekoms met die Union-netwerk van kerke oor bediening "onder die son".  Dis egter van toepassing op elke Christen se lewe en hoe ons met die waarheid omgaan dat "life under the sun isn’t everything we wish it was and yet God is faithful, so fear God and keep His commands."
Teks: Prediker 1 (ESV)
Prediker: Bob Thune
Datum: 25 Februarie 2026

Mar 9, 2026

39 min

Mar 4, 2026

35 min

Teks: 1 Petrus 1 (ESV)
Prediker: Bob Thune
Datum: 1 Maart 2026

Mar 4, 2026

35 min

Mar 3, 2026

34 min

Teks: 1 Petrus 1 (ESV)
Prediker: Bob Thune
Datum: 28 Februarie 2026

Mar 3, 2026

34 min

Mar 3, 2026

42 min

Teks: 1 Petrus 1 (ESV)
Prediker: Bob Thune
Datum: 28 Februarie 2026

Mar 3, 2026

42 min

Mar 3, 2026

18 min

Johannes Dünser deel sy getuienis oor sy ervaring November verlede jaar toe sy bakkie gekaap is en wat die Here Hom daardeur geleer het. 
Datum: 1 Maart 2026

Mar 3, 2026

18 min

Copyright 2022 All rights reserved.

Podcast Powered By Podbean

Version: 20241125